Search form

Openbaring 6:13

13Die sterre in die lug het op die aarde geval. Dit het gelyk soos wanneer ’n sterk wind ’n vyeboom skud en die vye wat nog nie ryp is nie, op die grond val.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index