Search form

Openbaring 6:2

2En toe ek kyk, sien ek daar kom ’n wit perd! Iemand het op die perd gesit. Hy het ’n pyl en boog gehad, en God het vir hom ’n lourier-krans gegee. Die persoon op die perd het altyd sy vyande oorwin, en hy het gekom om te oorwin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index