Search form

Openbaring 6:5

5Toe die Lam die derde seël breek, het ek gehoor die derde dier skree: “Jy moet kom!”

Ek het gekyk en toe sien ek daar kom ’n swart perd! Iemand het op die perd gesit. Hy het ’n weegskaal in sy hand gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index