Search form

Openbaring 6:8

8Ek het gekyk en toe sien ek ’n vaal-groen perd kom! Iemand het op die perd gesit. Sy naam was Dood. Die doderyk het saam met hom gegaan. God het vir Dood en vir die doderyk gesê hulle mag ’n kwart van al die mense op die aarde doodmaak met oorloë en honger en pes en wilde diere.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index