Search form

Openbaring 7:1

Johannes sien 144 000 mense

1Nadat hierdie dinge gebeur het, het ek vier engele gesien. Hulle het by die vier hoeke van die aarde gestaan. Die vier engele het die vier winde wat op die aarde waai, vasgehou sodat daar nêrens ’n wind gewaai het nie, nie op die aarde nie, nie op die see nie, en nie teen die bome nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index