Search form

Openbaring 8:10

10Die derde engel het sy trompet geblaas. Toe val ’n groot ster uit die lug. Dit het gebrand soos ’n fakkel. Die ster het geval op een derde van die riviere en fonteine.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index