Search form

Openbaring 8:12

12Die vierde engel het sy trompet geblaas. Een derde van die son en een derde van die maan en een derde van die sterre het donker geword. Een derde van die dag was donker, en die nag was ook donker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index