Search form

Openbaring 8:13

13En ek het ’n arend gesien wat hoog in die lug vlieg. Ek het gehoor hy skree hard en hy sê: “Dit sal baie baie sleg gaan met die mense op die aarde wanneer die ander drie engele hulle trompette blaas.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index