Search form

Openbaring 8:3

3En ’n ander engel het gekom en hy het by die altaar in die hemel gaan staan. Hy het ’n goue wierook-pan gehad. Hy het baie wierook gekry. Hy moes die wierook offer saam met die gebede van almal wat aan God behoort. Hy moes dit offer op die goue altaar wat voor die troon van God is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index