Search form

Openbaring 8:4

4Die rook van die wierook en die gebede van al die mense wat aan God behoort, het opgegaan van die wierook-pan in die engel se hand, dit het opgegaan voor God.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index