Search form

Openbaring 8:7

7Die eerste engel het sy trompet geblaas. Toe val daar hael en vuur op die aarde, saam met bloed. Een derde van die aarde het verbrand, een derde van die bome het verbrand en al die groen gras het verbrand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index