Search form

Openbaring 9:1

Die vyfde trompet

1Die vyfde engel het sy trompet geblaas. Toe sien ek ’n ster wat uit die lug op die aarde geval het. God het vir die ster die sleutel gegee wat die diep gat kan oopsluit wat na die onderwêreld gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index