Search form

Romeine 1:1

1Ek, Paulus, skryf hierdie brief vir julle. Ek is ’n dienaar van Christus Jesus. Christus het my gekies om ’n apostel te wees en Hy het vir my die werk gegee om die goeie boodskap van God te bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index