Search form

Romeine 10:18

18Ek vra: Het die Israeliete die boodskap gehoor? Ja, hulle hét dit gehoor, dit is seker, want in die Ou Testament is geskryf:

Hulle boodskap het gekom

by al die mense op die aarde,

die dinge wat hulle sê, het gekom

by al die mense van die wêreld.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index