Romeine 10:19
19Ek vra: Het die Israeliete die boodskap verstaan? Ja, hulle hét dit verstaan, want Moses het lank gelede gesê dat God sê:
Ek sal julle jaloers maak
op ’n volk wat nie regtig
’n volk is nie,
en Ek sal julle kwaad maak
vir ’n volk wat niks
verstaan nie.