Search form

Romeine 10:6

6Maar ons lees dat mense moet glo sodat God hulle kan vryspreek. Daar is geskryf:

Jy moenie vir jouself vra

wie sal opgaan

na die hemel nie.

Dit beteken ons moenie opgaan na die hemel en vir Christus afbring na die aarde nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index