Search form

Romeine 10:7

7Daar is ook geskryf:

Jy moenie vir jouself vra

wie sal afgaan na onder

die aarde nie.

Dit beteken ons moenie afgaan na die mense wat dood is om vir Christus te gaan haal nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index