Search form

Romeine 11:16

16Wanneer iemand ’n stukkie van die deeg offer, dan behoort die hele stuk deeg aan God. En wanneer die wortel van ’n boom aan God behoort, dan behoort die takke van die boom ook aan God.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index