Search form

Romeine 12:12

12Julle moet wys dat julle bly is, want julle weet dat die Here julle sal red.

Wanneer julle swaarkry, dan moet julle geduldig wees.

Julle moet aanhou bid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index