Search form

Romeine 14:13

13Die gelowiges wat ’n sterk geloof het, moet ophou sê die gelowiges wat ’n swak geloof het, doen verkeerd. En die gelowiges wat ’n swak geloof het, moet ophou sê die gelowiges wat ’n sterk geloof het, doen verkeerd. Ons moet besluit om nie dinge te doen wat ander gelowiges sonde laat doen of wat hulle laat ophou glo nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index