Search form

Romeine 15:21

21Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is:

Niemand het vir hulle

van Hom vertel nie,

maar hulle sal Hom sien,

hulle het nie van Hom

gehoor nie, maar hulle sal

van Hom weet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index