Search form

Romeine 15:27

27Die gelowiges in Masedonië en Agaje is heidene en die gelowiges in Jerusalem is Jode. Nou stuur die heidene vir die Jode geld, en dit is reg, want die Heilige Gees het vir die Jode baie goeie dinge gegee, en die heidene het ook daarvan gekry. Daarom is dit reg dat die heidene vir die Jode van hulle geld stuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index