Search form

Romeine 15:9

9Christus het ook gekom sodat die heidene God kan prys omdat God goed is vir hulle. Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is:

Daarom, ek sal U prys sodat

die heidene dit kan hoor,

ek sal sing oor u Naam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index