Search form

Romeine 16:10

10Ek stuur groete vir Apelles. Hy behoort aan Christus en hy het gewys ’n mens kan glo dat hy sal doen wat hy sê.

Ek stuur groete vir almal in die huis van Aristobulus.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index