Search form

Romeine 2:20

20Jy dink jy is soos iemand wat vir mense leer, mense wat niks verstaan nie. Jy dink jy is soos ’n onderwyser wat vir kindertjies leer. Jy dink dat alles wat ’n mens moet weet in God se wette is en dat al die waarheid in die wette is, en jy hét daardie wette.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index