4Nee, nooit nie! God doen altyd wat Hy belowe. Dit is mense wat nie doen wat hulle sê nie. Daarom is daar in die Ou Testament geskryf:
O God, wanneer U iets sê,
dan is dit reg.
Mense wat probeer om vir U
te beskuldig, verloor altyd.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.