Search form

Romeine 4:13

13God het vir Abraham en sy nageslag belowe dat die wêreld aan hulle sal behoort. God het dit nie belowe omdat Abraham gedóén het wat God se wette sê nie, God het dit belowe omdat Abraham gegló het en omdat God hom toe vrygespreek het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index