14As mense moet doen wat die wette sê sodat hulle kan kry wat God vir hulle belowe het, dan help dit nie dat hulle glo nie. Dit help ook nie dat God vir hulle iets belowe het nie.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.