Search form

Romeine 4:15

15Wanneer mense ongehoorsaam is aan God se wette en hulle doen sonde, dan sal God hulle straf, maar as daar nie wette is nie, dan kan mense nie ongehoorsaam wees aan die wette en sonde doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index