Search form

Romeine 7:25

25Dit is God wat my red, en ek sê vir Hom dankie, Hy gebruik vir Jesus Christus ons Here om my te red.

Ja, ek wil graag ’n slaaf van God wees, ek wil doen wat Hy sê. Maar ek is ’n mens, ek is ’n slaaf van die sonde, en daarom doen ek wat die sonde vir my sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index