Search form

Romeine 7:3

3Die wette sê sy pleeg egbreuk wanneer sy ’n ander man se vrou word terwyl haar man lewe. Maar wanneer haar man dood is, dan is sy vry, die wet regeer nie meer oor haar nie. As sy daarna ’n ander man se vrou word, dan pleeg sy nie egbreuk nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index