Search form

Romeine 9:26

26God het ook in die boek Hosea gesê:

Ek het vir hulle gesê:

“Julle is nie my volk nie,”

maar op daardie plek waar Ek

dit gesê het,

sal Ek vir hulle sê:

“Julle is kinders van die God

wat lewe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index