Search form

Romeine 9:29

29Dit is ook wat Jesaja gesê het lank voordat dit gebeur het:

Die Here wat oor alles regeer,

het ons nie almal laat sterf nie,

Hy het ’n paar van ons laat oorbly.

As Hy dit nie gedoen het nie,

dan was ons soos Sodom

en Gomorra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index