Search form

Romeine 9:33

33Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is:

Ek sit in Sion ’n klip

waarteen mense sal stamp,

’n rots waaroor hulle sal val.

Daar is ook geskryf:

Maar die mense wat in Hom glo,

sal wen,

Hy sal hulle nie alleen los nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index