Search form

Rut 2:2

2Rut, die Moabitiese vrou, het vir Naomi gevra: “Mag ek asseblief na ’n garsland gaan en gars-are gaan optel by iemand wat my toelaat om dit te doen?”

Naomi het gesê: “My dogter, jy mag gaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index