Search form

Rut 2:20

20Toe sê Naomi vir haar skoondogter: “Die Here was goed vir ons mans wat dood is, en Hy is goed vir ons. Ek bid dat Hy die man sal seën. Hy is familie van ons, hy is een van ons lossers.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index