Search form

Rut 2:23

23Rut het toe naby die vroue gebly wat vir Boas gewerk het, en sy het are opgetel totdat hulle die gars en die koring klaar afgesny het. Sy het by haar skoonma gewoon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index