Search form

Rut 4:1

Boas trou met Rut en sy kry ’n seun

1Boas was toe al in die poort van die stad. Hy het daar gaan sit. Toe kom die ander man daar verby, die man wat ook ’n losser was. Boas het vir hom gesê: “My vriend, kom sit asseblief hier.”

Die man het dit gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index