Search form

Rut 4:17

17Die buurvroue het vir die seun ’n naam gegee. Hulle het gesê: “Naomi het nou ’n kind,” en hulle het hom Obed genoem. Obed was die pa van Isai, en Isai was die pa van Dawid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index