Search form

Rut 4:5

5Toe sê Boas: “Wanneer jy die grond by Naomi koop, dan kry jy ook die Moabitiese vrou Rut, die vrou van Naomi se oorlede seun. Dan moet jy ’n seun by haar kry wat die grond eendag kan erf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index