Search form

Hooglied 1:9

Jy dra oorbelle langs jou wange

9Hy sê: “My liefste, jy is vir my mooi,

so mooi soos ’n perd

voor die farao se oorlogkar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index