Search form

Hooglied 3:6

Julle moet kom kyk na koning Salomo

6Hy sê: “Wie is sy wat daar uit die woestyn kom

soos ’n rookwolk?

’n Mens kan die mirre en die wierook ruik,

en al die goed wat lekker ruik

wat die handelaars verkoop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index