Search form

Hooglied 6:10

10Hulle sê: ‘Wie is dit wat na ons toe kom

soos ’n nuwe dag, so mooi soos die maan,

so helder soos die son?

Sy is so mooi dat ons bang word vir haar.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index