Search form

Hooglied 6:2

Hy het afgegaan na sy tuin

2Sy sê: “Die man vir wie ek lief is,

het afgegaan na sy tuin,

na die kruie-tuin, om soos ’n takbok

in die tuine te wei

en om blomme te pluk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index