Search form

Hooglied 7:1

Jy het baie dinge wat ek kan geniet

1Hy sê: “Prinses, jou twee voete is baie mooi

in jou sandale,

jou heupe lyk soos juwele

wat ’n ambagsman gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index