Search form

Hooglied 7:4

4Jou nek is soos ’n toring van ivoor,

jou oë is soos die damme by die stad Gesbon,

soos die damme by die poort van Bat-Rabbim,

jou neus is soos die toring op die Libanon-berg

wat na die stad Damaskus kyk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index