Search form

Hooglied 8:11

Ek pas self my wingerd op

11Hy sê: “Salomo het ’n wingerd gehad

in Baäl-Hamon,

en hy het sy wingerd vir mense gegee,

hulle moes dit oppas.

Elkeen moes 1 000 stukke silwer betaal

vir die druiwe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index