Search form

Hooglied 8:6

6Jy moet my soos ’n seëlring teen jou bors druk,

soos ’n seëlring om jou arm,

want die liefde is so sterk soos die dood,

dit is so sterk soos die doderyk,

dit is ’n vuur wat warm brand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index