Search form

Titus 1:1

Paulus groet vir Titus

1Ek, Paulus, is ’n dienaar van God en ’n apostel van Jesus Christus. God het mense gekies om aan Hom te behoort en Hy het my gestuur om daardie mense te help sodat hulle geloof meer kan word, sodat hulle kan weet wat die waarheid is en sodat hulle vir God reg kan dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index