Search form

Titus 1:12

12Een van die mense van Kreta het soos ’n profeet gepraat. Hy het gesê:

Die mense van Kreta lieg altyd,

hulle is soos gevaarlike diere,

hulle wil altyd eet en hulle is lui.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index